Kwaliteit  Bekostigbaar  Vertroue

Wie is basson werksdrag?

Ons word gereken as een van die vooraanstaande verspreiders van beskermende- en werksklere in Suid-Afrika. Ons glo daarin dat die grootste bate in jou besigheid wat beskerm moet word, jou span is. Met ons wye reeks kwaliteit veiligheids- en korporatiewe klere, sal ons bekwame verkopespan vir jou verskeie betroubare produkte aanbeveel vir jou besigheid se unieke werkskledingbehoeftes.

Hoekom ons kies?

DIE REGTE RAAD

Ons bekwame span verkoopsverteenwoordigers en hul assistente sal vir jou die regte beskermende werksdrag aanbeveel vir die omgewing waarin jy werk. Hulle is opgeleide werksklere-spesialiste.

BEKOSTIGBARE PRYSE

Ons is trots daarop dat ons ‘n enorme verskeindenheid kwaliteit produkte kan verskaf teen bekostigbare pryse. Ons stoorfasiliteit is propvol van noodsaaklike wersklere – reg vir aflewering aan jou, binne ‘n japtrap.

EFFEKTIEWE KOMMUNIKASIE

Ons is mal oor wat ons doen en ons glo daarin om langtermyn verhoudings te bou met ons kliënte. Effektiewe kommunikasie is vir ons belangrik. Ons hou jou te alle tye op hoogte met die vordering van jou bestelling en laat weet jou ook gereeld wat in die bedryf aangaan. Ons is ook altyd reg om jou te adviseer met die regte produkkeuses vir jou werksopset en begroting.

HANDELSMERK BEVORDERING

Ons help jou om jou personeel professioneel uit te rus met netjiese uitrustings, geborduur of gedruk met jou besigheid se logo.

3691 kliënte vertrou ons

Beste Verkopers

Ons betroubare verspreiders