Tag Archives: Nikki Hard Hats

Hou jou Veiligheidshelm aan

Wat is ‘n veiligheidshelm? ‘n Veiligheidshelm (of harde hoed) is ‘n helm van harde materiaal soos veselglas, metaal of plastiek, wat in omgewings soos die konstruksiebedryf gedra word. Dit is ontwerp en gebou om die kop te beskerm teen vlieënde of vallende voorwerpe. Wanneer was die eerste veiligheidshelm ontwerp? In 1919 het Edward. D Bullard […]