Tag Archives: cotton

Polikatoen, Katoen of Poliëster … Watter een?

Wat is die verskil? Poliëster is ‘n kunsmatige vesel. Dit is hidrofobies – dit absorbeer nie sweet nie, maar vang en hou die vog binne. Dit haal nie asem nie en kleef aan die vel as dit met sweet in aanraking kom. Dit is nie so bestand teen wrywing soos katoen nie. Afgesien daarvan dat […]